Wat ons glo moet hande en voete kry in die gemeenskap rondom ons.
In God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
In Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria;
Wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en neergedaal het na die hel;
wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood; opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel.
In die Heilige Gees. Ons glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
die vergewing van sondes;
die opstanding van die liggaam
en ‘n ewige lewe.
Ds. Lamé Faasen
Leraar
Cell: 073 769 9437
Menette Erasmus
Administratiewe Beampte
Tell: 011 769 1055
Moekie Voges
Koster
Tell: 011 769 1055
Diensverhoudinge
Lelanie van der Walt
Eiendomme
Johan Fourie
Eredienste
Elize Sandenbergh
Finansies
Pieter Warnich
Fondsinsameling
Chantal Kent
Gemeenskap
Leandra Viljoen
Kategese – Juniors
Kobie Viljoen
Kategese – Seniors
Johan Fourie
Manne
Pieter De Lange
Pastorale
Joan Brink
Seniors
Gerda Bouwer
Gebed
Lelanie van der Walt
Unknown