Latest Past Events

Kampvuur Praise and Worship

NG Gemeente Culembeeck NG Gemeente Culembeeck, Witpoortjie

Kom ontspan 'n bietjie en loof die Here saam jou mede gelowiges om 'n heerlike kampvuur. Daar sal beslis 'n marshmallow beskikbaar wees om te braai.   As jy 'n kitaar het bring hom saam.

Free

Manne Ontbyt

NG Gemeente Culembeeck NG Gemeente Culembeeck, Witpoortjie

Ons is 'n klompie manne wat gereeld bymekaar kom en net incheck hoe dit gaan. Ons lewe in 'n samelewing wat neerkyk op man wees, daarom is dit soveel meer belangrik om 'n groep mans te hĂȘ wat jy weet jou "back" het. Kom join ons as jy net wil kyk hoe dit is of […]

Free