Kerk Bankbesonderhede

NG Kerk Culembeeck

ABSA Bank

Tjekrekeningnr: 330 580 623

Horison Tak kode 630 841

Hoekom Gee?

Maak ‘n verskil in iemand se lewe.

Versterk die Gemeenskap

Ontmoet nuwe mense.

Deel ondervinding.

Leer nuwe vaardighede.

Want dit voel goed.

Maak 'n Verskil

Sê nou daar is in die gemeente ’n mede-Christen, man of vrou, wat nie klere het om aan te trek of kos het om te eet nie. Een van julle sê vir die arme man of vrou: “Ek sien dit gaan sleg met jou, maar ek wens regtig dat dit sommer gou beter sal gaan. Ek hoop jy kry iets om aan te trek en kos om te eet.” Nadat hy dit gesê het, draai hy net daar om en doen nie ’n steek verder om te help met wat die arme man of vrou nodig het nie. Wat het al hierdie woorde nou miskien gehelp? Net mooi niks nie.

~ Jakobus 2:15-16 (Die Boodskap Vertaling) ~

Spesiale projekte waarvoor jy kan gee

Gesinne in Nood, Tabitas