« All Events
Die Wesrand se Sterrekunde Klub en Vriende van Kloofendal Natuurreservaat bied weer hulle jaarlikse Sterrekyk aand aan. Ons Gemeente verkoop die verversings vir die aand.