« All Events
Kom ontspan ‘n bietjie en loof die Here saam jou mede gelowiges om ‘n heerlike kampvuur. Daar sal beslis ‘n marshmallow beskikbaar wees om te braai.
As jy ‘n kitaar het bring hom saam.