
Ons is ‘n klompie manne wat gereeld bymekaar kom en net incheck hoe dit gaan. Ons lewe in ‘n samelewing wat neerkyk op man wees, daarom is dit soveel meer belangrik om ‘n groep mans te hĂȘ wat jy weet jou “back” het. Kom join ons as jy net wil kyk hoe dit is of selfs net ‘n lekker gratis ontbyt wil geniet.