Sterrekyk aand
Kloofendal Nature Reserve Veronica Street, Kloofendal, Roodepoort, South AfricaDie Wesrand se Sterrekunde Klub en Vriende van Kloofendal Natuurreservaat bied weer hulle jaarlikse Sterrekyk aand aan. Ons Gemeente verkoop die verversings vir die aand.
R70