Ds. Stian Bloem Afskeidspreek
NG Gemeente Culembeeck NG Gemeente Culembeeck, Witpoortjie
Free
Kom ontspan 'n bietjie en loof die Here saam jou mede gelowiges om 'n heerlike kampvuur. Daar sal beslis 'n marshmallow beskikbaar wees om te braai. As jy 'n […]
Ons is 'n klompie manne wat gereeld bymekaar kom en net incheck hoe dit gaan. Ons lewe in 'n samelewing wat neerkyk op man wees, daarom is dit soveel meer […]