Abba-Straatbid
NG Gemeente Culembeeck NG Gemeente Culembeeck, Witpoortjie, Roodepoort, South AfricaOns benodig gereeld n huis waar ons kan bid, Sit asb jou naam op by die kerk.
Ons benodig gereeld n huis waar ons kan bid, Sit asb jou naam op by die kerk.
'n Lekker week van pret. Kom maak vriende en leer van God terwyl ons Ferdinand the Bull kyk.
Ons dames kom gereeld bymekaar om saam ons Here te loof en prys, mekaar te bemoedig en op te bou. Ons het ook heerlike koffie en iets om aan te peusel.
Kom geniet die aand saam met almal. Vetkoek en Mince op bespreking.
Alle Oumas en Oupas bring julle klein kinders saam. Vir n spesiale diens.
Ons het 'n date night vir al ons paartjies om net bietjie weg te breek uit die gejaag van die lewe en net mekaar se geselskap te geniet. Moet nie bekommer oor jou kinders nie ons het reeds vir hulle ook 'n movie aand gereel.
Dit is weer sulke tyd om jou skoene uit te skop en jou heupe te swaai op die dans vloer. Ons dans weer lekker die 31ste Augustus 2024 by Hoërskool Roodepoort se skoolsaal.
Manne gebruik hierdie geleendheid on jul geloof te bevorder
Ons gaan weer saam as gesinne in die natuur 'n piekniek en stap-roete hou. Kom breek 'n bietjie weg van die "hussel and bussle" en geniet net 'n tydjie saam weg as gesin.
Ons is 'n klompie manne wat gereeld bymekaar kom en net incheck hoe dit gaan. Ons lewe in 'n samelewing wat neerkyk op man wees, daarom is dit soveel meer belangrik om 'n groep mans te hê wat jy weet jou "back" het. Kom join ons as jy net wil kyk hoe dit is of […]
Kom ontspan 'n bietjie en loof die Here saam jou mede gelowiges om 'n heerlike kampvuur. Daar sal beslis 'n marshmallow beskikbaar wees om te braai. As jy 'n kitaar het bring hom saam.